Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Springgety Lyrics by Caroline Grace (SA)

Eindelose Liefde

2017

[Vers 1]
Sluimer, maar jy slaap nie
As ek wil vlieg vra jy hoe hoog?
Vat my daar, waar niemand anders kan nie
Duisend myle, as ons moeg raak
En ek neerval wag jy lankal daar
Moenie los nie, vir jou is ek nooit bang nie
[Voorkoor]
Saam met jou sal ek deur die vuur kan loop
Saam met jou, al tref 'n storm my
[Koor]
Springgety, die water rys om my, my, my
Springgety, jy's die rots vir my, my, my
As die aarde dreun is jy die steen
Die arm waarteen ek kan leen
As die wolke kom en die weerlig brom
Is jy die silwer lyn wat daarom skyn, skyn, skyn
Mmm vir my, my, my
[Vers 2]
'n Vuur doop goue vlamme
Jou oë verduidelik kalmte
Met jou passie wat niemand ooit kan blus nie
Dis jou soene, warm lippe
Jy skyf seisoene rond in my
Moenie stop nie, jou liefde vir my nooit stop nie
[Voorkoor]
Saam met jou sal ek deur die vuur kan loop
Saam met jou, al tref 'n storm my
[Koor]
Springgety, die water rys om my, my, my
Springgety, jy's die rots vir my, my, my
As die aarde dreun is jy die steen
Die arm waarteen ek kan leen
As die wolke kom en die weerlig brom
Is jy die silwer lyn wat daarom skyn, skyn, skyn
Mmm vir my, my, my
[Brug]
Weet waar jy gaan is ek altyd naby jou
Daar is niks wat ons van mekaar kan hou
Ons liefde sal ons veilig hou
As jy val, as jy soek, as jou hart verdwaal, weet net ek is daar
[Slot]
Springgety, die water rys om my, my, my
Springgety, jy's die rots vir my, my, my (As die aarde dreun)
As die aarde dreun is jy die steen
Die arm waarteen ek kan leen (Wolke)
As die wolke kom en die weerlig brom
Is jy die silwer lyn wat daarom skyn, skyn, skyn
Mmm vir my, my, my (My)
Skyn, skyn, skyn
Mmm vir my, my, my

About “Springgety” by Caroline Grace (SA)

Read the complete lyrics to "Springgety" by Caroline Grace (SA) from the album "Eindelose Liefde" in 2017. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Springgety" is performed by Caroline Grace (SA). from the album "Eindelose Liefde" in 2017 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Springgety", explore more songs by Caroline Grace (SA) using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Caroline Grace (SA) · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Springgety" is credited to Caroline Grace (SA). Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Springgety" appears on "Eindelose Liefde" in 2017.

Visit the Caroline Grace (SA) artist page at /artist/caroline-grace-sa for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.