Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Amsterdam Lyrics by Dewald Wasserfall

#EKenJY

0

Voor die winter verbygaan
Voor jy weer van my weggaan
Bly naby my, my lief
Ek wil jou veilig hou
Veilig hou
Hou jou hand oor die water
Hou jou beloftes vir later
Onthou my as jy my weer sien
En bring my terug na jou
Terug na jou
Dis hier waar ek verlang
Hou vas aan alles wat jy kan
Jy weet dis hier waar ek wil wees
Dis in die warmte van jou hart
Dis in die kleure van jou siel
Amsterdam
Deur die strate se stilte
Deur jou winter se koue
Sê my wat sien jy dan in my
Sien jy meer as die seer wat in jou bly
In jou bly
Dis hier waar ek verlang
Hou vas aan alles wat jy kan
Jy weet dis hier waar ek wil wees
Dis in die warmte van jou hart
Dis in die kleure van jou siel
Amsterdam
En ek voel jou
Maar jy leen net jou hart vir my
Net vir nou, maar ek sal kan vashou
Want dis hier waar ek my hart kry
Dis hier waar ek verlang
Hou vas aan alles wat jy kan
Dis hier waar ek verlang
Hou vas aan alles wat jy kan
Jy weet dis hier waar ek wil wees
Dis in die warmte van jou hart
Dis in die kleure van jou siel
Amsterdam
Dis hier waar ek verlang
Hou vas aan alles wat jy kan
Jy weet dis hier waar ek wil wees
Dis in die warmte van jou hart
Dis in die kleure van jou siel
Amsterdam
Dis in die kleure van jou siel
Amsterdam

About “Amsterdam” by Dewald Wasserfall

Read the complete lyrics to "Amsterdam" by Dewald Wasserfall from the album "#EKenJY". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Amsterdam" is performed by Dewald Wasserfall. from the album "#EKenJY" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Amsterdam", explore more songs by Dewald Wasserfall using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Dewald Wasserfall · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Amsterdam" is credited to Dewald Wasserfall. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Amsterdam" appears on "#EKenJY".

Visit the Dewald Wasserfall artist page at /artist/dewald-wasserfall for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.