Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Die anderkant van liefde Lyrics by Dewald Wasserfall

Jy is die storm

0

Ek het belowe ek sal jou op pas
En jy’t gesê jy hou vir altyd vas
Maar die werklikheid is die werklikheid
Soveel anders as die droom
Ons het gedink ons sal altyd wees
Maar miskien het ons dit mis gelees
Miskien het ons geweet
Maar wat weet ons nou eintlik?
Van wat dit vat om oor te begin
Wat dit vat om weer te probeer
Wat het ons laat dink dat ons kon staan vir soveel meer?
En aan die anderkant van liefde
Het ek jou klaar vergewe
Ek wil hê jy moet weet ek het klaar vergeet
En jy moet aangaan met jou lewе
So kom ons hou die vrede
Vеrgeet van ons verlede
Ons het als probeer
En nou staan ons weer
Aan die anderkant van liefde
Die tyd kan alles genees
En nou kan altwee van ons beter wees
Miskien moet ons besef ons het alby dalk iets geleer van
Wat dit van om oor te begin
Wat dit vat om veer te probeer
Wat het ons laat dink dat ons kon staan vir soveel meer
En aan die anderkant van liefde
Het ek jou klaar vergewe
Ek wil hê jy moet weet ek het klaar vergeet
En jy moet aangaan met jou lewe
So kom ons hou die vrede
Vergeet van ons verlede
Ons het als probeer
En nou staan ons weer
Aan die anderkant van liefde
Aan die anderkant van liefde
Het ek jou klaar vergewe
Ek wil hê jy moet weet ek het klaar vergeet
En jy moet aangaan met jou lewe
So kom ons hou die vrede
Vergeet van ons verlede
Ons het als probeer
En nou staan ons weer
Aan die anderkant van liefde
So kom ons hou die vrede
Vergeet van ons verlede
Ons het als probeer
En nou staan ons weer
Aan die anderkant van liefde

About “Die anderkant van liefde” by Dewald Wasserfall

Read the complete lyrics to "Die anderkant van liefde" by Dewald Wasserfall from the album "Jy is die storm". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Die anderkant van liefde" is performed by Dewald Wasserfall. from the album "Jy is die storm" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Die anderkant van liefde", explore more songs by Dewald Wasserfall using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Dewald Wasserfall · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Die anderkant van liefde" is credited to Dewald Wasserfall. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Die anderkant van liefde" appears on "Jy is die storm".

Visit the Dewald Wasserfall artist page at /artist/dewald-wasserfall for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.