Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Die beste van my Lyrics by Dewald Wasserfall

Elektrisiteit

2019

Bloed en sweet
Laat my nooit vergeet wie ek is nie
En hierdie hart van my het ook al seergekry
Maar oorleef
Die Filistyn het al probeer om my te verower
Maar ek het opgestaan
Want hierdie hande staan terug vir niks
Niemand kan jou ooit verander en niks kan jou breek nie
Jy’s in beheer van jou pad
Jy moet dit nooit vergeet nie
Al val 1000 aan my sy
En 10000 aan my regterkant
Niks sal my onderkry nie
Niemand kry die beste van my nie
Ek het amper vergeet
Nie weet ons almal wil breek
Partykeer
Maar in die hart van ’n mens het ek vir beter gewens
En gekry
En niemand kan jou ooit verander en niks kan jou breek nie
Jy’s in beheer van jou pad
Jy moet dit nooit vergeet nie
Al val 1000 aan my sy
En 10000 aan my regterkant
Niks sal my onderkry nie
Niemand kry die beste van my nie
Niemand kry die beste van my nie
Al val 1000 aan my sy
En 10000 aan my regterkant
Niks sal my onderkry nie
Al val 1000 aan my sy
En 10000 aan my regterkant
Niks sal my onderkry nie
Niemand kry die beste van my nie
Niemand kry die beste van my nie

About “Die beste van my” by Dewald Wasserfall

Read the complete lyrics to "Die beste van my" by Dewald Wasserfall from the album "Elektrisiteit" in 2019. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Die beste van my" is performed by Dewald Wasserfall. from the album "Elektrisiteit" in 2019 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Die beste van my", explore more songs by Dewald Wasserfall using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Dewald Wasserfall · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Die beste van my" is credited to Dewald Wasserfall. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Die beste van my" appears on "Elektrisiteit" in 2019.

Visit the Dewald Wasserfall artist page at /artist/dewald-wasserfall for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.