Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Die goeie ou dae Lyrics by Dewald Wasserfall

Elektrisiteit

2019

Ek was 16, dalk ’n bietjie jonger
Toe jy vir my kyk en sê ek is ’n dromer
En ek wens ek kon my mond oopmaak en net met jou praat
Klaar met skool, kyk hoe vlieg die jare
Bietjie minder cool en ’n bietjie minder hare
As ek nou terugkyk, onthou ek jy was altyd daar (Altyd daar)
En ek sal altyd hier staan
Sal altyd hier staan en wag vir jou
Ek sal ’n ewigheid wag
’n Ewigheid wag net vir jou
Sê my, onthou jy die goeie ou dae?
As ons net bymekaar was het niks ons gepla
En ek’t in jou ma se kombuis vir jou hart gevra
Sê my, kan jy nog onthou hoe dit was
Toe ons harte nog vol en ons beursies leeg was
Ons het die tyd laat stilstaan in die agterplaas
Dit was die goeie ou dae
Ons was jonk genoeg om te lewe
Ons was oud genoeg om dit te kan geniet
Ek voel nogsteed 20 al is 20 nie meer nou en hier nie (Nou en hier nie)
En ek onthou dat ons wou trou
As ons net die geld kon kry
En ek kan amper nie glo jy’t al die jare by my gebly nie (By my gebly nie)
En ek sal altyd hier staan
Sal altyd hier staan en wag vir jou
Ek sal ’n ewigheid wag
’n Ewigheid wag net vir jou
Sê my, onthou jy die goeie ou dae?
As ons net bymekaar was het niks ons gepla
En ek’t in jou ma se kombuis vir jou hart gevra
Sê my, kan jy nog onthou hoe dit was
Toe ons harte nog vol en ons beursies leeg was
Ons het die tyd laat stilstaan in die agterplaas
Dit was die goeie ou dae
En ek sal altyd hier staan
Sal altyd hier staan en wag vir jou (Staan en wag vir jou)
Ek sal ’n ewigheid wag
’n Ewigheid wag net vir jou (Net vir jou)
En sê my, onthou jy die goeie ou dae?
As ons net bymekaar was het niks ons gepla
En ek’t in jou ma se kombuis vir jou hart gevra
Sê my, kan jy nog onthou hoe dit was
Toe ons harte nog vol en ons beursies leeg was
Ons het die tyd laat stilstaan in die agterplaas
Dit was die goeie ou dae
Dit was die goeie ou dae
(Dit was die goeie ou dae)

About “Die goeie ou dae” by Dewald Wasserfall

Read the complete lyrics to "Die goeie ou dae" by Dewald Wasserfall from the album "Elektrisiteit" in 2019. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Die goeie ou dae" is performed by Dewald Wasserfall. from the album "Elektrisiteit" in 2019 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Die goeie ou dae", explore more songs by Dewald Wasserfall using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Dewald Wasserfall · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Die goeie ou dae" is credited to Dewald Wasserfall. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Die goeie ou dae" appears on "Elektrisiteit" in 2019.

Visit the Dewald Wasserfall artist page at /artist/dewald-wasserfall for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.