Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Bedoel Lyrics by Dewald Wasserfall

0

Ek het die ongeluk's toneel ontsnap
Tussen die brandende geboue was daar ‘n foto van my hart
En ek was te jonk gewees om jou te probeer genees
Ons tweede kans verdwyn soos wasem teen die ruite
En sê jy voel soos wat ek voel, want ek kry net nie genoeg nie
Dalk was dit nie genoeg nie
Toe jy sê dis ons vir altyd en jy klaar weet dis verby
Ek het gegee en jy het soos altyd ‘n bietjie te veel gevat van my
Jy het my laat glo in liewe Jesus toe jy al die pyn wegspoel
Ek haat jou nie en mis net die gevoel
As jy sê jy's lief vir my en dit bedoel
Ons het die ongeluk probeer vermy
Ek het ‘n duisend myl gehardloop jy't jou vingers af baklei
En ons het te hard probeer, heeltemal te min geleer
Ons tweede kans vervang met jare se verwyte
En sê jy voel soos wat ek voel want ek kry net nie genoeg nie
Dalk was dit nie genoeg nie
Toe jy sê dis ons vir altyd en jy klaar weet dis verby
Ek het gegee en jy het soos altyd ‘n bietjie te veel gevat van my
Jy het my laat glo in liewe Jesus toe jy al die pyn wegspoel
Ek haat jou nie en mis net die gevoel
As jy sê jy's lief vir my en dit bedoel
En sê jy voel soos wat ek voel want ek kry net nie genoeg nie
Dalk was dit nooit genoeg nie
Toe jy sê dis ons vir altyd en jy klaar weet dis verby
Ek het gegee en jy het soos altyd ‘n bietjie te veel gevat van my
En my laat glo in liewe Jesus toe jy al die pyn wegspoel
Ek haat jou nie ek mis net die gevoel
As jy sê jy's lief vir my en dit bedoel
As jy sê jy's lief vir my
En dit bedoel

About “Bedoel” by Dewald Wasserfall

Read the complete lyrics to "Bedoel" by Dewald Wasserfall. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Bedoel" is performed by Dewald Wasserfall. This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Bedoel", explore more songs by Dewald Wasserfall using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Dewald Wasserfall · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Bedoel" is credited to Dewald Wasserfall. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

Album information for "Bedoel" is not available in our database yet. You can still read the full lyrics on this page.

Visit the Dewald Wasserfall artist page at /artist/dewald-wasserfall for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.