Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

’n Jaar na September Lyrics by Dewald Wasserfall

Jy is die storm

0

Ek onthou
Somerdrome tussen my en jou
En ek onthou ons was so
Jonk en onskuldig
En die wêreld was gemaak vir dromers
Ek onthou
Toe die winter kom
Die koue terg
Ek vries die aande om
En alles het verander
Maar nie een van ons het aanbeweeg nie
Maar ek kan nie onthou nie
Waarom jy weg moes gaan nie
En ’n deel van my hart vat
Na die Kaapse Oseaan nie
Want dis al ’n jaar na September
En ek en jy is albei nog alleen
Jy’t gesê
Jy sou vir altyd wag
Maar elke uur
Is ’n yskoue somersdag
As dit reën in Pretoria
En die Jacarandas leeg is sonder jou
Maar ek kan nie onthou nie
Waarom jy weg wou gaan nie
Van die somer en die onskuld
Van Pretoria se dae nie
Want dis al ’n jaar na September
En ek en jy is albei nog alleen
Ons het mekaar belowe
365 dae
As ons albei alleen is
Kan ek jou daar kom haal
Ek het gebel
Jy’t my vertel
Daardie somer was die laaste bladsy in ons twee se verhaal
Maar ek kan nie vergeet nie
Dat ek jou nie kan laat gaan nie
Jy’s my somer
My uitkoms
Na al my donker dae hier
Dis al ’n jaar na September
En ek en jy is albei nog alleen
Tot volgende September
Dalk verander alles dan weer

About “’n Jaar na September” by Dewald Wasserfall

Read the complete lyrics to "’n Jaar na September" by Dewald Wasserfall from the album "Jy is die storm". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"’n Jaar na September" is performed by Dewald Wasserfall. from the album "Jy is die storm" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "’n Jaar na September", explore more songs by Dewald Wasserfall using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Dewald Wasserfall · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"’n Jaar na September" is credited to Dewald Wasserfall. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"’n Jaar na September" appears on "Jy is die storm".

Visit the Dewald Wasserfall artist page at /artist/dewald-wasserfall for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.