Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Ons is nie klaar nie Lyrics by Dewald Wasserfall

Elektrisiteit

2019

Jy trek my in
En lê my neer
En stoot my weg
Jy doen dit weer
Ek het als van my
Gegee vir jou
’n Hart gedeel
’n Les geleer
My pa het gesê
Moenie iets laat lê voor dit klaar is nie
En ons is nie klaar nie
Ons is nie klaar nie
My pa het gesê
As jy iets wil hê moet jy veg daarvoor
En ek sal veg vir jou
Voor ek jou veloor
Ons is nie klaar nie
Nie klaar nie
Nie klaar nie
Ons is Nie klaar nie
Nie klaar nie
Nie klaar nie
Hier staan ons weer
Soos die laaste keer
Te hard probeer
’n Hart gebreek
Gee jou hart vir my
Ek gaan net hier bly
Ons is meer
As net die lesse wat ons leer
En my pa het gesê
Moenie iets laat lê voor dit klaar is nie
En ons is nie klaar nie
Ons is nie klaar nie
My pa het gesê
As jy iets wil hê moet jy veg daarvoor
En ek sal veg vir jou
Voor ek jou veloor
Ons is nie klaar nie
Nie klaar nie
Nie klaar nie
Ons is Nie klaar nie
Nie klaar nie
Nie klaar nie
My pa het gesê
As jy iets wil hê moet jy veg daarvoor
En ek sal veg vir jou
Voor ek jou veloor
My pa het gesê
Moenie iets laat lê voor dit klaar is nie
En ons is nie klaar nie
Ja ons is nie klaar nie
My pa het gesê
Moenie iets laat lê voor dit klaar is nie
En ons is nie klaar nie
Ons is nie klaar nie
My pa het gesê
As jy iets wil hê moet jy veg daarvoor
En ek sal veg vir jou
Voor ek jou veloor
Ons is nie klaar nie
Nie klaar nie
Nie klaar nie
Ons is nie klaar nie
Nie klaar nie
Nie klaar nie
Ons is nie klaar nie
Nie klaar nie
Nie klaar nie
Ons is nie klaar nie
Nie klaar nie
Nie klaar nie
Ons is nie klaar nie

About “Ons is nie klaar nie” by Dewald Wasserfall

Read the complete lyrics to "Ons is nie klaar nie" by Dewald Wasserfall from the album "Elektrisiteit" in 2019. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Ons is nie klaar nie" is performed by Dewald Wasserfall. from the album "Elektrisiteit" in 2019 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Ons is nie klaar nie", explore more songs by Dewald Wasserfall using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Dewald Wasserfall · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Ons is nie klaar nie" is credited to Dewald Wasserfall. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Ons is nie klaar nie" appears on "Elektrisiteit" in 2019.

Visit the Dewald Wasserfall artist page at /artist/dewald-wasserfall for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.