Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Vergeet wat jy weet van liefde Lyrics by Dewald Wasserfall

Vergeet wat jy weet van liefde

2012

Toe ek jou daar sien
Was dit klaar verby
Dit was net een kyk
En dit was klaar met my
Maar jy wou net niks weet
Jy sê dit maak te seer
En jy's nie lief vir liefde nie
Maar ek het klaar besluit
Vergeet wat jy weet van liefde
Vergeet wat jy dink van my
Ek en jy gaan net eenkeer lewe
Dis dalk die laaste kans wat ons kry
Want ek wil jou hê
En ek weet jy sê
Die liefde is nie vir jou bedoel
So vergeet wat jy weet van liefde
En vergeet wat jy dink van my
Ek gaan jou hart moet wen
Al kos dit myne ook
Al is jy net so bang
Ek weet jy voel dit ook
En ek wil by jou weet
Of jy my ook wil hê
Jy weet nie wat bring môre nie
Maar ek sal jou daar kry
Vergeet wat jy weet van liefde
Vergeet wat jy dink van my
Ek en jy gaan net eenkeer lewe
Dis dalk die laaste kans wat ons kry
Want ek wil jou hê
En ek weet jy sê
Die liefde is nie vir jou bedoel
So vergeet wat jy weet van liefde
En vergeet wat jy dink van my
Ek wens ek kon terug gaan in tyd
En die een wat jou seergemaak het
Net so seer maak
Voor hy jou hart kon breek
En dit in ‘n duisend stukke hier laat lê
Vergeet wat jy weet van liefde
Vergeet wat jy dink van my
Ek en jy gaan net eenkeer lewe
Dis dalk die laaste kans wat ons kry
Vergeet wat jy weet van liefde
Vergeet wat jy dink van my
Ek en jy gaan net eenkeer lewe
Dis dalk die laaste kans wat ons kry
Want ek wil jou hê
En ek weet jy sê
Die liefde is nie vir jou bedoel
So vergeet wat jy weet van liefde
En vergeet wat jy dink van my
So vergeet wat jy weet van liefde
En vergeet wat jy dink van my

About “Vergeet wat jy weet van liefde” by Dewald Wasserfall

Read the complete lyrics to "Vergeet wat jy weet van liefde" by Dewald Wasserfall from the album "Vergeet wat jy weet van liefde" in 2012. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Vergeet wat jy weet van liefde" is performed by Dewald Wasserfall. from the album "Vergeet wat jy weet van liefde" in 2012 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Vergeet wat jy weet van liefde", explore more songs by Dewald Wasserfall using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Dewald Wasserfall · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Vergeet wat jy weet van liefde" is credited to Dewald Wasserfall. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Vergeet wat jy weet van liefde" appears on "Vergeet wat jy weet van liefde" in 2012.

Visit the Dewald Wasserfall artist page at /artist/dewald-wasserfall for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.