Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Wees my vrou Lyrics by Dewald Wasserfall

Elektrisiteit

2019

Jy’t my asem weggeslaan
Jy’t my hart die eerste dag gesteel
Wie was ek ooit sonder jou?
Hoe sou ek myself ooit kon verbeel?
Maar nou’s ek op my regterknie
Jy’t gesê jy sou
Ek’t gesê ek sal jou veilig hou
Al is jy van ’n klein dorp
Of jy woon in ’n groot stad
Ek’s verlief op jou lewe
Ek’s verslaaf aan jou hart
Niemand kan dit beter doen nie
Jy’s die een wie ek wil hê
So ek vra jou
Kom gee my ’n leeftyd saam met jou
En wees my vrou
En wees my vrou
Jy’t die man hier in my opgetel
Als wat ek wou hê in jou gеkry
Ek was jonk en verlore еn verslaaf aan jou
Ek glo nou in myself want jy glo in my
En daar’s ek op my regterknie
Kan jy dit nog onthou?
Ek behoort vir altyd net aan jou
Al is jy van ’n klein dorp
Of jy woon in ’n groot stad
Ek’s verlief op jou lewe
Ek’s verslaaf aan jou hart
En niemand kan dit beter doen nie
Jy’s die een wie ek wil hê
So ek vra jou
Kom gee my ’n leeftyd saam met jou
En wees my vrou
Ek kan amper nie glo
Ons staan nou hier nie
Jy's my alles, jy's my vriend
Jy's die lig as ek verdwaal
Al is jy van ’n klein dorp
Of jy woon in ’n groot stad
Ek’s verlief op jou lewe
Ek’s verslaaf aan jou hart
Al is jy van ’n klein dorp
Of jy woon in ’n groot stad
Ek’s verlief op jou lewe
Ek’s verslaaf aan jou hart
En niemand kan dit beter doen nie
Jy’s die een wie ek wil hê
So ek vra jou
Kom gee my ’n leeftyd saam met jou
En wees my vrou
En wees my vrou
En wees my vrou

About “Wees my vrou” by Dewald Wasserfall

Read the complete lyrics to "Wees my vrou" by Dewald Wasserfall from the album "Elektrisiteit" in 2019. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Wees my vrou" is performed by Dewald Wasserfall. from the album "Elektrisiteit" in 2019 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Wees my vrou", explore more songs by Dewald Wasserfall using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Dewald Wasserfall · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Wees my vrou" is credited to Dewald Wasserfall. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Wees my vrou" appears on "Elektrisiteit" in 2019.

Visit the Dewald Wasserfall artist page at /artist/dewald-wasserfall for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.